| |
Afrikaans:
Die 24-jarige Laurencia Endjala is 'n vlugkelner. Sy het reeds aan
verskeie skoonheidskompetisies deelgeneem en was onder meer verlede
jaar se eerste prinses in die Mej. Namibië-kompetisie. As sy nie
rondreis nie, hou sy haarself in haar vrye tyd besig met sang, dans
en lees. Sy is 1,7m lank.
Etosha
Experience:
"The welcoming was phenomenon. The nature, it feels everyone
knows what they are supposed to be doing and they do it with such
passion that brings out a great magic in them, The staff look happy,
motivated and are willing to go an extra mile for their clients." |
|
|